Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:14 Die Boodskap (DB)

Eli het die geskree gehoor en gevra: “Watse geraas is dit?” Die boodskapper het gou na Eli toe gehardloop om vir hom te vertel wat gebeur het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:14 in konteks