Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:22 Die Boodskap (DB)

Onder die manne wat saam met Dawid gegaan het, was daar ’n paar moeilikheidmakers, sommer slegte mense. Hulle sê toe: “Oor hierdie mense nie saam met ons was nie, kry hulle niks van die goed wat ons teruggebring het nie. Elkeen kan net sy vrou en kinders vat, en dan moet hy maak dat hy wegkom!”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:22 in konteks