Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:9 Die Boodskap (DB)

Eli sê toe vir Samuel: “Gaan lê, en as Hy jou weer roep, sê jy: ‘Praat maar, Here, u dienaar luister.’” Samuel het weer op sy plek gaan lê.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:9 in konteks