Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:6 Die Boodskap (DB)

Akis het Dawid laat roep en vir hom gesê: “So waar as die Here leef, jy is betroubaar en ek dink dis goed dat jy op al ons veldtogte saam met my is, want vandat jy by my gekom het tot nou, het jy, wat my betref, nog niks verkeerds gedoen nie. Maar die regeerders van die Filistynse stadstate vertrou jou nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:6 in konteks