Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:11 Die Boodskap (DB)

Dawid en sy manne het toe vroeg opgestaan en na die gebied van die Filistyne teruggegaan. Die Filistyne het daarna teen die Israeliete in Jisreël gaan veg.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:11 in konteks