Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 27:8 Die Boodskap (DB)

Terwyl hy daar was, het hy en sy manne strooptogte uitgevoer op die Gesurstam, op die mense van Geser en die Amalekiete. Hierdie mense het in die streek van Telam af na Sur toe en tot by Egipte gebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 27

Kyk 1 Samuel 27:8 in konteks