Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 27:11 Die Boodskap (DB)

Dawid het nooit enige man of vrou lewendig na Gat toe gevat nie, want hy het gedink: “Anders verraai hulle ons en sê: ‘Dis wat Dawid gedoen het.’” Dit was Dawid se manier so lank as wat hy in die gebied van die Filistyne gebly het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 27

Kyk 1 Samuel 27:11 in konteks