Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:7 Die Boodskap (DB)

Toe dit pikdonker is, sluip Dawid en Abisai by die manskappe verby, en jou waarlik, daar lê Saul vas aan die slaap met Abner en die manskappe in ’n kring om hom. Sy spies is by sy kop in die grond gesteek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:7 in konteks