Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:5 Die Boodskap (DB)

Dawid het toe self na die plek gegaan waar Saul se kamp is en gesien waar Saul en generaal Abner, Ner se seun, slaap. Die manskappe het in ’n kring gelê en slaap, met Saul in die middel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:5 in konteks