Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:19 Die Boodskap (DB)

Luister tog asseblief na wat ek sê, U Majesteit: As dit die Here is wat u teen my opsteek, bring dan vir Hom ’n offer. Maar as dit mense is, is hulle vervloek voor die Here, want hulle het my nou weggejaag uit die land wat aan die Here behoort en waar ek mag woon. Hulle het as’t ware vir my gesê: ‘Gaan dien maar ander gode!’

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:19 in konteks