Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:15 Die Boodskap (DB)

Dawid antwoord hom: “Jy’s mos die beste man in die hele Israel? Hoekom het jy dan nie jou leier, die koning, opgepas nie? Daar het ’n manskap in die kamp ingekom om jou leier, die koning, dood te maak!

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:15 in konteks