Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:12 Die Boodskap (DB)

Dawid het die spies en die waterkruik wat by Saul se kop was, gevat en toe het hulle twee padgegee. Niemand het hulle gesien of eers geweet dat hulle daar was nie. Die manskappe was vas aan die slaap; nie een het wakker geword nie, want die Here het elkeen van hulle soos ’n klip laat slaap.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:12 in konteks