Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:1 Die Boodskap (DB)

Daar het mense van Sif af na Saul toe in Gibea gekom en vir hom gesê: “U weet seker dat Dawid daar op die Gakilarant, oorkant die Jeshimonwoestyn wegkruip?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:1 in konteks