Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:7-8 Die Boodskap (DB)

Sê vir hom ek het gehoor dis skeertyd. As hy vir sy werkers vra, sal hulle hom vertel dat ons sy skaapwagters altyd goed behandel het as hulle in ons omgewing was. In al die tyd wat hulle by Karmel was, het daar nooit ’n skaap weggeraak nie. Daarom verwag ek dat hy julle vriendelik sal ontvang. Dis buitendien ’n feestyd. Sê vir hom ek vra beleef dat hy vir my en vir julle sal gee wat hy kan.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:7-8 in konteks