Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:39 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid hoor Nabal is dood, het hy gesê: “Die Here moet geprys word, want Hy het my saak teen Nabal behartig toe dié my verneder het. Die Here het my, sy dienaar, gekeer dat ek nie ’n lelike ding aanvang nie. Die Here het Nabal sy verdiende loon gegee.”Dawid het mense na Abigajil toe gestuur om te hoor of sy met hom sal trou.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:39 in konteks