Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:34 Die Boodskap (DB)

Ek sê vir jou, so waar as die Here, die God van Israel leef: Hy het gekeer dat ek jou baie seer maak, want as jy nie so gou gemaak en my op die pad gekry het nie, sou nie een van die mans of seuns by Nabal môre die son sien opkom het nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:34 in konteks