Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:29 Die Boodskap (DB)

en as daar mense is wat u agtervolg om u te probeer doodmaak, sal die Here u God u veilig by Hom hou soos ’n herder ’n klippie veilig in sy sak bêre. Maar die lewe van u vyande sal die Here weggooi soos ’n herder ’n klip met ’n slingervel weggooi.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:29 in konteks