Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:24 Die Boodskap (DB)

Terwyl sy so by Dawid se voete op haar knieë staan, sê sy vir hom: “Dit is alles mý skuld, Meneer! Mag ek asseblief met u praat, en sal u so vriendelik wees om na my te luister?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:24 in konteks