Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:15 Die Boodskap (DB)

En dié mense was baie goed vir ons: toe ons in die oop veld was, het niemand ons ooit lastig geval as ons naby hulle was nie. Daar is ook nooit ’n skaap gesteel nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:15 in konteks