Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:13 Die Boodskap (DB)

“Kry julle swaarde, manne,” het Dawid gesê. Elkeen het sy swaard in sy lyfband gesteek; Dawid ook. Omtrent 400 manne het saam met Dawid gegaan en 200 het agtergebly om die goed op te pas.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:13 in konteks