Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:7 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir sy manne: “Die Here bewaar my daarvan dat ek so ver sou gaan om my hand op te lig teen my koning, die man wat die Here vir Hom gekies het. Hy is tog die Here se gesalfde!”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:7 in konteks