Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:5 Die Boodskap (DB)

“Vandag is die dag!” sê Dawid se manne vir hom. “Die Here het mos vir jou gesê: ‘Ek gaan jou vyand aan jou oorgee en jy kan met hom maak wat jy wil.’”Dawid het opgestaan en stilletjies ’n stuk van Saul se mantel afgesny.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:5 in konteks