Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:12 Die Boodskap (DB)

Kyk hier, my vader, hier het ek ’n stuk van u mantel. Ek het dit afgesny sonder om u dood te maak! Dis tog die bewys dat ek nie teen u in opstand is of iets slegs beplan of u te na wil kom nie, al probeer u om my dood te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:12 in konteks