Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:17 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir sy wagte wat daar by hom staan: “Komaan! Maak die priesters van die Here dood, want húlle is ook aan Dawid se kant en hulle het geweet hy vlug, maar hulle het my nie kom sê nie!”Maar die koning se amptenare het g’n hand verroer nie; hulle wou nie die priesters van die Here aanval nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:17 in konteks