Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:1 Die Boodskap (DB)

Dawid het in Nob by priester Agimelek aangekom. Agimelek het groot geskrik toe hy Dawid sien en vir hom gevra: “Hoekom kom jy alleen hier aan sonder iemand by jou?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:1 in konteks