Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:8 Die Boodskap (DB)

Jy het my met ’n belofte voor die Here aan jou gebind as jou getroue vriend. As ek enigiets verkeerds gedoen het, doen my dan die guns en maak jý my dood. Maar moet my asseblief nie aan jou pa oorgee nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:8 in konteks