Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:34 Die Boodskap (DB)

Hy was baie kwaad en het van die tafel af opgestaan. Daardie hele dag het hy niks geëet nie. Hy was te ontsteld oor Dawid, oor sy pa hom wou doodmaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:34 in konteks