Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:29 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê: ‘Verskoon my, asseblief; ons familie in Betlehem het ’n familieoffer, en my oudste broer het gesê ek moet kom. As dit vir jou reg is, sal ek graag wil gaan en my familie gaan sien.’ Daarom het hy nie na die koning se ete gekom nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:29 in konteks