Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:2 Die Boodskap (DB)

“Nooit! Jy gaan nie doodgemaak word nie,” sê Jonatan vir hom. “Ek verseker jou, my pa doen niks voordat hy eers met my daaroor gepraat het nie, of dit nou ’n belangrike of ’n onbelangrike ding is. Waarom sou hy dit vir my wegsteek as hy jou wil doodmaak? Daar bestaan nie so iets nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:2 in konteks