Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:5 Die Boodskap (DB)

Die mense wat baie kos gehad het, moet nou werk vir ’n bietjie kos, en dié wat honger was, is heeltemal versadig. Die vrou wat nie kon kinders kry nie, het nou sewe kinders, en met die een wat baie kinders gehad het, gaan dit sleg.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:5 in konteks