Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:29 Die Boodskap (DB)

Hoekom het julle dan nie respek vir die diere- en graanoffers wat Ek gesê het die mense na my woonplek toe moet bring nie? En hoekom is jou seuns vir jou belangriker as wat Ek is? Julle voer julleself vet met die beste deel van die geskenke wat my volk Israel bring om My te eer.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:29 in konteks