Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:22 Die Boodskap (DB)

Eli was al baie oud. Hy het gehoor wat sy seuns alles aan die Israeliete doen, en dat hulle selfs by die vroue geslaap het wat by die ingang van die tempel werk.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:22 in konteks