Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:9 Die Boodskap (DB)

’n Slegte gees het Saul toe weer beetgepak. Hy het in die paleis gesit met ’n spies in sy hand terwyl Dawid vir hom op die lier speel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:9 in konteks