Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:20 Die Boodskap (DB)

het hy mense gestuur om hom te vang. Hulle kom toe daar af op ’n groep profete wat in profetiese ekstase is. Samuel het hulle gelei. Die Gees van God het in die manne van Saul begin werk sodat hulle ook in profetiese ekstase geraak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:20 in konteks