Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:11 Die Boodskap (DB)

Saul het mense na Dawid se huis gestuur om die huis dop te hou en Dawid die volgende môre dood te maak. Maar Mikal, sy vrou, het hom gewaarsku: “Sorg dat jy vannag wegkom, anders is jy môre dood.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:11 in konteks