Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:55 Die Boodskap (DB)

Saul het gesien hoe Dawid teen die Filistyn gaan veg, waarop hy vir Abner, sy groot generaal, gevra het: “Wie se kind is dit, Abner?”“Ek weet sowaar nie, U Majesteit,” het hy geantwoord.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:55 in konteks