Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:51 Die Boodskap (DB)

Dawid het gehardloop en by die Filistyn gaan staan, sy swaard uit die skede getrek en hom doodgemaak. Daarna het hy sy kop afgekap.Toe die Filistyne sien dat hulle held dood is, het hulle weggehardloop.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:51 in konteks