Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:39 Die Boodskap (DB)

Dawid maak Saul se swaard bo-oor sy oorlogsklere vas. Hy probeer toe met die klere loop, maar hy was glad nie gewoond daaraan nie.“Ek kan nie hiermee loop nie,” sê hy vir Saul, “ek is nie gewoond daaraan nie.” Toe trek Dawid die klere uit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:39 in konteks