Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:28 Die Boodskap (DB)

Dawid se oudste broer, Eliab, het gehoor dat Dawid met die manne praat. Hy het hom bloedig vererg vir Dawid: “Wat het jy hier kom soek? En by wie het jy daardie klompie skape in die oop veld gelos? Ek weet hoe voor op die wa jy is en watter plannetjies jy altyd maak: jy het maar net hierheen gekom om die geveg te sien.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:28 in konteks