Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:20 Die Boodskap (DB)

Dawid het die môre vroeg opgestaan en die skape by ’n wagter gelos. Hy het die goed gevat en gegaan soos sy pa vir hom gesê het. Hy het by die kamp gekom net toe die manskappe hulle strydkreet skree en op hulle plekke gaan staan vir die geveg,

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:20 in konteks