Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:7 Die Boodskap (DB)

Maar die Here sê vir Samuel: “Moenie kyk hoe hy lyk of hoe groot hy is nie. Ek wil hom nie hê nie. Dis nie wat ’n mens kan sien wat tel nie. Mense kyk na iemand se buitekant. Ek, die Here, kyk na ’n mens se hart.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:7 in konteks