Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:18 Die Boodskap (DB)

Een van die paleiswerkers sê toe: “Ek weet van iemand wat goed kan speel: een van die seuns van Isai wat in Betlehem bly. Hy is nie bang nie en hy kan goed veg. ’n Mens kan luister na wat hy sê, en hy is ’n mooi jong man. Die Here is by hom.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:18 in konteks