Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:13 Die Boodskap (DB)

Samuel het die horing met olyfolie gevat en dit daar voor sy broers op Dawid se kop uitgegooi. Van daardie dag af het die Here se Gees in Dawid gewerk.Samuel het teruggegaan Rama toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:13 in konteks