Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul huil noudat Ek nie meer wil hê hy moet die koning van Israel wees nie? Maak ’n beeshoring vol olyfolie en gaan na Isai toe wat in Betlehem bly. Ek stuur jou na hom toe, want Ek het gesien een van sy seuns sal ’n goeie koning wees.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:1 in konteks