Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:20 Die Boodskap (DB)

“Maar ek hét na die Here geluister,” sê Saul vir Samuel. “Ek het gaan doen wat die Here gesê het ek moet doen. Ek het Agag, die koning van die Amalekiete, saamgebring, maar ek het al die ander Amalekiete doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:20 in konteks