Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:12 Die Boodskap (DB)

Hy het vroeg die môre opgestaan om Saul te gaan sien. Die mense sê toe vir hom: “Saul het Karmel toe gegaan om daar vir homself ’n monument op te sit. Daarvandaan is hy hier verby af Gilgal toe.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:12 in konteks