Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:34 Die Boodskap (DB)

Daarop sê hy: “Laat weet al die manskappe: Elkeen moet sy bees of skaap hier na my toe bring en dit op hierdie klip slag. Dan kan julle eet en nie teen die Here sondig met die bloed van die diere nie.” Daardie aand het elkeen wat ’n dier wou slag, dit na die groot klip gebring en dit daar geslag.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:34 in konteks