Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:32 Die Boodskap (DB)

het hulle teen die aand op die goed toegesak wat hulle van die Filistyne afgeneem het. Hulle het van die skape en bokke, koeie en kalwers gegryp en dit op die grond geslag en geëet sonder dat die bloed teen ’n altaar uitgegooi is.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:32 in konteks