Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:27 Die Boodskap (DB)

Maar Jonatan was nie by toe sy pa dit vir die manskappe gesê het nie. Hy steek die kierie wat hy in sy hand het se punt in ’n heuningkoek en lek dit af. Sy oë het sommer weer geblink.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:27 in konteks