Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:22 Die Boodskap (DB)

Toe die oorlog uitbreek, het nie een van die burgers wat by Saul en Jonatan aangesluit het, ’n swaard of ’n spies gehad nie. Net Saul en sy seun Jonatan het elkeen ’n swaard en ’n spies gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:22 in konteks